{brokerLogo}
{brokerName}
Geagte {clientName},
Ten einde ons dienslewering aan u verder te verbeter, het ons besluit om ons huidige Renasa Versekering se portefeulje in totaliteit oor te dra na DaVinci Onderskrywingsbestuurders.
DaVinci word deur Renasa Versekering onderskryf wat beteken dat daar absoluut geen impak op u polis, dekkings of premie sal wees nie. Huidiglik laat ons die polisse se administrasie deur BSG hanteer word en dit is die enigste entiteit wat deur DaVinci vervang sal word.
DaVinci stel ons nou in staat om meer administratiewe beheer oor ons polisse op hul stelsel te kan kry wat aansienlike verskil in ons huidige administratiewe prosesse en vertragings in omdraaitye help verhoed.
U Bankstaatverwysing sal egter ook verander vanaf huidige verwysing na bv. DV1234 (DaVinci voorbeeld).
DaVinci beskik oor uiters professionele staf asook eisemandate wat die diens aan u baie sal vergemaklik.
Nuwe polisskedules sal deur DaVinci voorsien word wat ons aan u sal lewer sodra ontvang.
Die oorskakeling sal effektief vanaf 1 Mei 2025 wees.
Weens wetlike vereistes moet ons egter u skriftelike toestemming kry om die nodige te kan afhandel. Om die proses te vergemaklik wil ons u vra om asb op die onderstaande knoppie te kliek wat dan die goedkeuringsproses sal afhandel.
Verder wil ons u graag bedank vir u volgehoue ondersteuning en wees verseker van ons beste diens ten alle tye.
| {agreementText} |
| {yesBtn} |
{noBtn} |
| {brokerLogo} |
{brokerName} Cell/Tel: {brokerContactNo} Email: {brokerEmail} |