{brokerLogo}
{brokerName}
Geagte {clientName},
Ons streef konstant daarna om top-gehalte diens aan u te verskaf en het dus besluit om al ons Waardetoegevoegde Produkte (Afkoop van bybetalings, Band- en windskermdekking, ens.) te skuif na Excess Risk Consultants (Pty) Ltd.
Excess Risk Consultants (Pty) Ltd. word onderskryf deur New National Assurance Company Limited.
Excess Risk Consultants (Pty) Ltd. se stelsels bied ons meer administratiewe beheer oor ons bestaande polisse wat beter omdraai tye op eise tot gevolg sal hê. Hulle het ook goed opgeleide en professionele personeel sowel as ‘n eise mandaat wat spoedige, professionele dienslewering sal verseker.
Ons bevestig hiermee dat daar geen impak op u huidige polis se premie of dekking sal wees nie. Hierdie verandering is ook slegs van toepassing op die Waardetoegevoegde Produkte, daar sal dus geen verandering aan u onderliggende polis wees nie.
‘n Nuwe polis skedule sal uitgereik word deur Excess Risk Consultants (Pty Ltd. U makelaar sal dit aan verskaf vir u insae.
Die verandering sal effektief 1 Januarie 2022 plaasvind.
Hierdie verandering sal nie sonder u toestemming plaasvind nie.
Indien u die verandering aanvaar, klik asb “Ja” onderaan as bevestiging dat u hierdie kennisgewing ontvang het en dat Ashanti MBS die huidige debiet order besonderhede mag gebruik soos tans op u huidige polis.
Indien u nie die verandering aanvaar nie of meer inligting versoek, klik asb “Nee” en u Adviseur sal met u in verbinding tree om die opsies te bespreek.
Dankie vir u voorgesette ondersteuning, ons verseker u van ons beste diens te alle tye.
| {agreementText} |
| {yesBtn} |
{noBtn} |
| {brokerLogo} |
{brokerName} Cell/Tel: {brokerContactNo} Email: {brokerEmail} |