{brokerLogo}
{brokerName}
Geagte {clientName},
Om ons dienslewering aan u verder te verbeter, het ons, na deeglike oorweging, besluit om ons huidige Renasa Versekeringsportefeulje van die huidige BSG oor te dra na DaVinci Onderskrywingsbestuurders.
Omdat DaVinci Onderskrywingsbestuurders se produk/te ook deur Renasa Versekering onderskryf word, beteken hierdie verandering dat daar absoluut GEEN invloed op u polis, dekkings en/of premie sal he nie.
Huidiglik word die polisadministrasie deur BSG gehanteer, maar dit sal voortaan deur DaVinci Onderskrywingsbestuurders gedoen word.
Ons wil vir u verseker dat DaVinci Onderskrywingsbestuurdersoor uiters professionele personeel asook eisemandate beskik, wat die diens aan u baie sal vergemaklik.
Nuwe polisskedules sal deur DaVinci voorsien aan ons voorsien word, by ontvangs waarvan dit aan u deurgestuur sal word.
Hierdie oorskakeling sal effektief vanaf 1 Mei 2021 wees.
Om te voldoen aan wetlike vereistes, moet ons egter u skriftelik toestemming kry om hierdie proses af te handel, en om dit te vergemaklik word u versoek om op die onderstaande knoppie te kliek, wat die goedkeuringsproses sal afhandel.
Hiemee wil ons vir u bedank vir u lojale en voortgesette ondersteuning, en wil ons vir u verseker van ons beste diens.
| {agreementText} |
| {yesBtn} |
{noBtn} |
| {brokerLogo} |
{brokerName} Cell/Tel: {brokerContactNo} Email: {brokerEmail} |